Welkom

Unitas Herberg, die Veilige en Gerieflike tuiste vir Damesstudente in Bloemfontein.

Met al hoe meer student wat van privaat geriewe gebruik maak, is Unitas Herberg ‘n ooglopend goeie keuse  asgevolg van

·        hoë kwaliteit akkommodasie,

·        binne loop afstand vanaf die kampus

·        uitstekende geriewe (insluitend privaat badkamer vir elke eenheid)

·        baie billike tariewe

Doen nou navraag om teleurstelling te voorkom!

Lapa vir onthaal

'n Heelike groot lapa met braaigeriewe en DSTV is aan inwoners beskikbaar vir vermaak en onthaal.

Verblyf

‘n Keuse van 4 verskillende grootte eenhede is bekikbaar wat aan uiteinlopende behoeftes voorsien.

Ligging - By Hospitaal

Binne loopafstand van die Universiteit en veral gerieflik vir mediese studente, met hospitaal 'n hanetreetjie.

Etes by Danero's

As kosmaak ‘n probleem is, of jy vinnig iets te ete teen ‘n  baie billike prys wil  kry, is Danero’s die plek.

Scroll Up